Welkom
WAAR LEWENS VERANDER WORD
Lees Meer

Dienste

Kampe

Ons hou Huweliks kampe, Manne kampe, Vroue kampe en Tiener kampe gebou rondom die Woord in Aksie boodskap.

Sien Kampe

Boekwinkel

(Toe tot verdere kennis) Ons aanlyn boekwinkel help om die Woord in Aksie terrein en bediening te befonds as 'n nie-winsgewende organisasie.

Besoek Boekwinkel

Lokaal Verhuuring

Ons kamp gronde is te huur vir kampe en konferensies. Bespreek 'n datum of besoek ons om na die gronde te kyk.

Bespreek Lokaal

Verskillende Kampe

Klik op die kamp vir meer inligting

Manne kamp
Manne kamp
Vroue kamp
Vroue kamp
Jeug Kamp
Jeug Kamp
Huweliks Kamp
Huweliks Kamp

Wie Is Ons ?

Wie is ons

Ons Missie

n Aksie is 'n interkerklike bediening en ons hou kampe, getrou aan die Woord in Aksie boodskap. Ons missie is om deur middel van kampe mense aan Vryspraak en Geregtigheid voor te stel. Ons streef om mense in 'n lewende en liefdesverhouding met die Drie-enige God te bring en die Woord van God in aksie te bring in mense se lewens. Ons wil mense terug stuur om 'n planting van die Here te wees - tot Sy verheerliking (Jes 61:3).

Ontmoet die Leiers

Thinus Delport

Thinus Delport

Direkteur

Arno Claasen

Arno Claasen

Direkteur

Debbie Dryer

Debbie Dryer

Direkteur

Kontak Ons

’n Naam is verpligtend.
’n E-pos is verpligtend.
E-pos is nie geldig nie.
’n Selfoonnommer is verpligtend.
’n Boodskap is verpligtend.

Plot 227 Sysie rd, Derdepoort, 0186

(010) 065-0881

Vorm suksesvol gestuur!
Om die vorm te aktiveer, registreer by
https://startbootstrap.com/solution/contact-forms
Fout om boodskap te stuur!
An unhandled error has occurred. Reload 🗙